<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<author>Philip Moolman</author>
<tempo>66</tempo>
<lyrics>[V1]
. A               E        A .  (D)
 Want so lief het God die wêreld
.A          E      A
 Hy het Sy lewe gegee
.       A    E       A   (D)
 Sodat elke nooi en kêrel
.        A        E          A
 In die hemel se hangmat mag lê

[B1]
.   A                        C#m                        D
   Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie
.     A                      C#m                          D
   En om dit te kry het nou niks meer te doen met die wet nie

[P1]
.      A       E        A    D
   Ek gee vir julle 'n nuwe wet .......(BREAKDOWN START)
.          A            E          A
   Kom en wees nou net lief vir mekaar
.       A   E   A          D
   Net soos Ek julle lief het
.          A         E         A
   En dan maak julle My drome waar .......(BREAKDOWN STOP)

[C1]
.  A  E  F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A              E              A  (E)
   Want liefde, liefde sien baie foute oor
.  A E  F#m          D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A            E                  A
   Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor

[B2]
.  D                                                A
   Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie
.     E                                                A
   En om dit te kry het nou niks meer te doen met die wet nie
.   D                                               A
   Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie
.     E
   En om dit te kry, om dit te kry, om dit te kry ...

[P2]
.      A       E        A    D
   Ek gee vir julle 'n nuwe wet .........(BREAKDOWN START)
.          A            E          A  (E)
   Kom en wees nou net lief vir mekaar
.       A   E    A         D
   Net soos Ek julle lief het
.          A         E         A
   En dan maak julle My drome waar .......(BREAKDOWN STOP)

[C2]
.  A  E  F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.         A             E               A (E)
   Want liefde, liefde sien baie foute oor
.  A E   F#m          D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A            E                  A  (E)
   Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor

[C3]
.  A  E  F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.         A             E               A (E)
   Want liefde, liefde sien baie foute oor
.  A E   F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A            E                  A
   Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor
.        A             E                 A
   Uit liefde, liefde sien Ek jou foute oor
.    A                    E
   Liefde, liefde - laat almal die boodskap ........(STOP)
.   A
   Hoor</lyrics>
<title>Bo Alles</title>
</song>